Recent Entries

  • Opsoek na kontak Laeveld in SA.

    Ek wil graag weet of daar iemand op Hunters network is wat 'n Jag plaas in die Lae veld het, of wat dalk vir my 'n kontak het. Ons stel belang om vir 9 dae so 'n Jagplaas uit te huur, moet 20 mense kan slaap.  Daar sal so ongeveer 5 jagters wees van die 20 wat gaan. Ons kyk na ...
    comments